Konflik Reëls
Jun 6, 2021 • Petrie Spies
Konflik is 'n normale verskynsel in verhoudings. Hoe ons konflik hanteer bepaal egter hoe goed ons verhouding gaan wees. Gesonde verhoudings hanteer konflik anders as ongesonde verhoudings. Daar is verskeie redes vir konflik en ook verskeie “reëls” wat ons moet inplementeer.