Kerk vir Almal

Nuutste Preek

Na wie sal ek gaan? | Petrie Spies | Die Evangelie van Johannes (Deel 11)

Wat maak jy in die tye van jou lewe waar jy vrae en twyfel het? Wat maak jy as dit vir jou voel die Here doen nie wat jy gedink het Hy moet doen of gaan doen nie? Wat maak jy as jy voel jy wil nie meer die Here volg nie? Hierdie gedeelte gee vir ons 'n vraag wat ons kan help duidelikheid kry in daardie tye.

Dienstye

Sondagoggend
08:30 en 10:15

Sondagaand
18:30

Kom en geniet die dienste saam met ons!
Ons aanlyn dienste vind plaas via die Kerk Aanlyn platform en ons YouTube kanaal soos bogenoemde tye.

Wie is ons?

Welkom by Bloemfontein Baptiste Kerk, maak nie saak waar jy jouself in jou geestelike reis bevind nie. Of jy nuut tot kerk is en of jy miskien al vir baie jare 'n Christen is wat 'n vars begin wil maak, jy is meer as welkom by ons. Ons hoop dat jy hierdie gemeente as 'n plek sal ervaar waar jy 'n vars en genotvolle verbintenis met God en ander mense sal kan maak.

Ons het 'n App

Bly op hoogte met die nuutste preke en inligting.

Laai af