Bou Woorde

May 30, 2021    Petrie Spies

Kommunikasie verbind ons harte aan mekaar. Woorde bepaal die atmosfeer van ons verhoudings en het krag om mekaar op te bou. Elke gesprek met ons geliefdes is 'n geleentheid om te bou of af te breek. Kies om bou woorde te gebruik om die ander persoon op te bou en te versterk.