Vier Beloftes

May 23, 2021    Petrie Spies

God het 'n ontwerp gegee vir hoe huwelike moet lyk en as ons die beloftes wat ons aan mekaar maak in lyn met hierdie ontwerp kry, kan ons die genot en seën van die huwelik ervaar. Daar is vier beloftes wat ons aan mekaar moet maak.