God se definisie

Sep 18, 2022    Petrie Spies

Baie keer kom sluip probleme in ons verhoudings in wanneer ons dit op ons eie terme probeer doen. Ons het nodig om toe te laat dat die Een wat huwelike ontwerp het, vir ons definieer hoe ons te werk moet gaan. Hoe God dit sien en hoe ons dit sien, mag dalk verskil van mekaar, maar sy tipe liefde vergaan nooit.