Wat is reg en verkeerd?
Apr 10, 2022 • Petrie Spies
Hoe bepaal ons wat is reg en verkeerd? Wat dien as die hoogste gesag om te besluit? As Christene kyk ons na die Woord van God, maar nie net omdat die “Bybel so sê” nie. Ons kyk na wie is Jesus, wat het Hy gedoen en wat het Hy beveel.