'n Woord van Liefde
Mar 12, 2023 • Petrie Spies
Selfs toe Jesus deur die moeilikste tyd gegaan het en in die slegste pyn was, het Hy nog steeds 'n voorbeeld gestel hoe om ander mense lief te hê. Ons kan leer by Hom hoe Hy die mense naaste aan Hom liefgehad het.