Die Leersame Lewe

Apr 18, 2021    Petrie Spies

In watter area van jou lewe het jy nodig om te groei? Watter gesindheid moet jy inneem om te leer en te groei? Die wyse neem 'n gesindheid van nederigheid in om te leer en pas toe wat hy/sy geleer het.