Die Belangrikheid van Eer

Apr 25, 2021    Petrie Spies

Om eer te gee gaan nie oor die persoon wat dit ontvang nie, maar oor die persoon wat dit gee. Wyse mense sien die belangrikheid om eer te gee aan ander mense omdat mense agbaar is. Mense is na die beeld van God gemaak en wanneer ons mense eer, prioritiseer ons hulle, prys hulle en beskerm hulle.