Nederige Gesindheid
May 2, 2021 • Petrie Spies
Hoogmoed het die geneigdheid om skelm kop uit te steek in ons lewe en op verskillende maniere vermom te word. Jesus nooi ons uit om op 'n ander manier te leef sodat ons 'n groter lewe kan leef as wat moontlik is. Jesus het vir ons 'n voorbeeld gestel hoe om ander in nederigheid te dien.