Solidariteit Helpende Hand
Die projek help dat kinders wat hulleself in moeilike omstandighede bevind, die kans kry om in skool te bly, kos kan kry en kan fokus op hulle akademie.
Dit help om verligting vir die ouers te bring – finansieel en ook emosioneel.
Dit skep beter geleenthede dat kinders skool kan klaar maak en 'n beter kans het vir die toekoms.
Daar is ook verskeie ander projekte wat hulle hardloop om mense in nood by te staan.
Druk op die onderstaande kategorie om meer inligting te kry.

Benodighede:
Professionele Dienste
Skooltasse
Op 7 Desember word skooltasse vir sowat 1000 kinders gepak vir 2025 skooljaar en word hulp benodig daarvoor—meer inligting sal volg
Toebroodjies
Elke Vrydag word toebroodjies gemaak vir 100 kinders en is hulp nodig—‘n persoon behoort so elke 2 de maand betrokke te wees
Slimbokse
Slimbokse word gepak—leermateriaal vir kleuters
Brei of hekel
Ons benodig serpe / komberse
Ouer persone bediening
Betrokkenheid by bejaarde instansies
Vervoer
Beskikbaarheid vir op en aflaai van items van skenkers/ kospakkies by huise
Terapeute
Ons benodig terapeute wat hulle dienste kan lewer
Besigheideienaars
Besigheideienaars om advies te gee vir Entrepreneurs
Boere
Raad vir kleinskaal boerdery
Motorwerktuig kundiges
Ons benodig motorwerktuig kundiges wat hulle dienste kan lewer asook raad en kennis te deel.
Sport afrigters
Sport afrigters (veral boks). Ons het boelie projekte vir kinders om hul frustrasie op ‘n slaansak uit te haal.
Indien jy kan help in enige van hierdie areas, kontak vir Helgard van Schalkwyk
Hierdie vorm kan ingevul word of jy kan Helgard kontak by: