Kerk App
Ons wil dit so maklik as moontlik maak vir julle om ingeskakel te bly by die gemeente, en daarom het ons hierdie app vrygestel. Om die app te installeer, kliek op die “Laai Af†knoppie wat op jou toestel van toepassing is. Onthou ook om die notifications in settings aan te sit sodat ons jou op hoogte kan hou van belangrike gebeure by die kerk.