Die Global Leadership Summit
Die Global Leadership Summit is 'n leierskapsontwikkeling seminaar wat sedert 1995 elke jaar in Chicago aangebied en opgeneem word met van die beste internasionale leiers in verskillende velde.
Daarna word die geleentheid gedupliseer regoor die wêreld en aangebied in meer as 110 lande en meer as 55 tale via video’s.
Dit word ook sedert 2005 op verskeie plekke in Suid-Afrika aangebied, insluitend Bloemfontein.
Ons as gemeente het hierdie jaar die voorreg om die geleentheid in Bloemfontein aan te bied en wil jou uitnooi na hierdie spesiale geleentheid om te groei in jou leierskap.
Hierdie seminaar word in Engels aangebied en leiers van alle velde in ons samelewing is welkom om die geleentheid by te woon.
Die geleentheid het 'n Christelike ondertoon, maar die fokus is primêr om leiers toe te rus en op te rig in hul leierskap.
Ons wil jou uitnooi na die geleentheid op Vrydag 8 November van 8h30-16h30 by die kerk.
Die kostes beloop R450 vir mense uit ons gemeente, en R220 vir studente en skoliere.
Gebruik gerus die kode GLS24BBK om die verlaagde prys te betaal.
Nooi gerus jou kollegas en vriende ook na die geleentheid. Kliek ook op die video skakel vir meer inligting.