Vrystaat Nasorgsentrum
Hierdie projek wil help om 'n bestaande huis te omskep wat gestremdes wat nie self-funksionerend is te akkommodeer.
Dit wil ook dien as 'n plek waar kinders kan bly nadat hulle ouers sou sterf en nie meer kan omsien na hulle behoeftes nie.
Meer inligting sal nog volg.
Dit wil ook dien as 'n plek waar kinders kan bly nadat hulle ouers sou sterf en nie meer kan omsien na hulle behoeftes nie.
Meer inligting sal nog volg.
Indien jy meer inligting wil hê kontak vir Willie Kotzé
Hierdie vorm kan ingevul word of jy kan op die onderstaande knoppie druk