Petrie Spies




19 April 2015 2 Korintiërs 13:5  Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle […]

Oop deur vir verandering



3 April 2015 Jesus is die Lewe en die Lig vir die wêreld en sonder Hom is ons sonder lig en sonder lewe. As gevolg van wat Jesus gedoen het […]

Lewe in die Lig (Goeie Vrydag)


29 Maart 2015 Ons is geroep en ‘n opdrag gegee om na al die nasies te GAAN. Wie nooi jy kerk toe hierdie paasnaweek wat op pad is? Na wie […]

GAAN


15 Maart 2015 Filippense 2:1-2Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing – maak dan […]

SOOS Week 7 (Aand): Gesindheid




22 Februarie 2015 Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” […]

SOOS Week 4 (Aand): Vergifnis




8 Februarie 2015 Handelinge 4:29 – En nou, Here, kyk hoe dreig hulle ons. Gee dat u dienaars met volle vrymoedigheid u woord sal verkondig.

SOOS Week 2 (Aand): Gebed


1 Februarie 2015 2 Timoteus 3:14-15:  Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was en jy ken van […]

SOOS Week 1 (Aand): Bybel


25 Januarie 2015 1 Korintiërs 9:25 – Almal wat aan ‘n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om ‘n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons ‘n onverganklike. […]

SOOS Inleiding 2 (Aand): Oefen vs Probeer