Ds. Petrie Spies


17 November 2019 Soms gebeur daar onverwagse dinge in ons lewens wat als om ver gooi en ons weet nie hoe dit gaan uitspeel nie. Jesus wil hê ons moet […]

God By Ons 3: In die Storm


11 November 2019 As mens eis ons gewoonlik nie goed met wag nie, en baie keer is dit juis wat God wil hê ons moet doen. Die Israeliete was vir […]

God by Ons 2: In die Woestyn


3 November 2019 God belowe dat Hy by ons sal wees, maar hoe lyk dit presies. Hierdie week kyk ons na hoe God by ons is wanneer ons deur moeilike […]

God by Ons 1: In die Valleie




20 Oktober 2019 Almal van ons het ‘n storie om te vertel, en baie dele in daardie storie is nie soos ons dit wou gehad het nie. Daar is baie […]

Agtergrond Musiek 3: Verlede


13 Oktober 2019 As Christene is ons Geroep om lewens te leef wat anders is as dit wat kultuur van ons verwag, tog is dit moeilik om te leef sonder […]

Agtergrond Musiek 2: Kultuur




29 September 2019 Soms wag ons op die Here en sy beloftes, maar dit voel asof omstandighede in die teenoorgestelde rigting beweeg of dat God te stadig beweeg in ons […]

Halftyd met Legendes 5: Sara


22 September Soms is ons vasgevang in die hier en nou. Soms voel ons “gewone” lewe so gewoon vir ons. Ons reaksie en gesindheid in die klein, natuurlike en algemene […]

Halftyd met Legendes 4: Elisa



8 September 2019 Jona word vandag onthou vir die Vis waarin hy drie dae spandeer het, maar sy verhaal kon baie anders uitgespeel het, as hy ander besluite gemaak het. […]

Halftyd met Legendes 2: Jona


1 September 2019 Simson was ʼn man wat sy lewe laat lei het deur dit wat hy sien en wat hy op ʼn oomblik wil hê. Hy was ʼn man […]

Halftyd met Legendes 1: Simson


18 Augustus 2019 Wat is die verskil tussen ʼn gelowige wat ander mense liefhet en ʼn ongelowige wat ander mense liefhet? Is daar ʼn verskil in hulle bemoediging, omgee, dien […]

Ondenkbaar 5: Die Goeie Nuus



11 Augustus 2019 Jesus het dit duidelik gemaak dat ons ander moet liefhê soos Hy ons liefhet. Hierdie liefde is egter nie net ʼn gevoel nie. Dit is nie net […]

Ondenbaar 4: Liefde


11 Augustus Om dankbaar te wees en om dankbaarheid te wys is twee verskillende dinge. God wil graag hê dat sy kinders dankbaarheid wys. Download MP3 Raamwerk

Dankbaarheid


4 Augustus 2019 Regdeur die Nuwe Testament gee die skrywers vir ons verskillende toepassings van Jesus se opdrag om mekaar lief te hê. Baie van hierdie toepassings maak dit duidelik […]

Ondenkbaar 3: Dien



28 Julie 2019 Jesus het die aand voor sy dood vir sy volgelinge ʼn nuwe opdrag gegee. Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Hy het sy liefde vir […]

Ondankbaar 2: Bemoedig


21 Julie 2019 Sommige dinge wat normaal en aanvaarbaar is in ons lewens, was op ʼn stadium heeltemal ondenkbaar. Iemand het egter die “onmoontlike” probeer en aanhou probeer en die […]

Ondenkbaar 1: Inleiding


14 Julie 2019 Ons lewens word gevorm deur ons ja en nee. Aanbidding is ons reaksie op wie God is en wat Hy doen. Wanneer ons vir Hom ja sê, […]

Nader 3: Selfs As…



7 Julie 2019 Soms is die aanbidding wat ons moet bring nie uit gemak of ʼn lekker gevoel nie, maar dit is ʼn offer wat ons bring. Dit kos ons […]

Nader 2: Offer van Lof


30 Junie 2019 Ons liefde vir God word sigbaar in die manier hoe ons aanbid. Soms is dit nodig dat ons die een is wat teen die “norme” gaan van […]

Nader 1: Die Een


9 Junie 2019 Ons almal gaan op verskillende tye in ʼn posisie wees waar ons woorde die toekoms of uitkoms van iemand se situasie kan bepaal. Ons bewustheid van Jesus […]

My Groot Mond 6: Bewus van Teenwoordigheid



2 Junie 2019 Skinder is soos lekkernye. As jy eers begin is dit moeilik om op te hou. Skinders is ook n slegte vrug van ons mond wat aandag moet […]

My Groot Mond 5: Skinder en Liefde


30 Mei 2019 Handelinge 1:11 Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe […]

Hemelvaart 2019


26 Mei 2019 Ons leef in ʼn tyd waar dit eintlik maklik en “eerbaar” geword het om kritiek te gee oor alles en almal. Kritiek groei egter uit ʼn hart […]

My Groot Mond 4: Kritiek en Eer




12 Mei 2019 Ons woorde het baie krag en kan die rigting van ons lewe en die rigting van ons verhoudings bepaal. Ons tong is ontembaar en daarom moet ons […]

My Groot Mond 2: Klein en Kragtig


5 Mei 2019 Daar is ʼn groot verbinding tussen ons hart en ons woorde en elke woord wat ons spreek het krag en invloed in hierdie lewe vir ons en […]

My Groot Mond 1: Die Krag van Woorde



21 April 2019 Jesus se opstanding getuig van die nuwe lewe wat daar is in Hom.  Nie net is ons sonde vergewe as gevolg van sy kruisiging nie, maar skenk […]

Opstanding Sondag


19 April 2019 Ds. Petrie Spies deel met ons die goeie nuus oor die kruis van Jesus Christus. In die kruis vind ons vergifnis, genesing en vryheid. Download MP3

Goeie Vrydag


14 April 2019 Waar bevind jy jouself in die lewe? Is dit waar jy wil wees? Is dit waar jy moet wees? Soms gebruik God mense en omstandighede om ʼn […]

Belangrike Vrae 2: Wat Maak Jy Hier?



7 April 2019 Ons vra baie keer vir God vrae, maar daar is belangrike vrae wat God aan ons stel in sy Woord. Jesus vra vir die man by Betesda: […]

Groot Vrae 1: Wil Jy Gesond Word?


17 Maart 2019 Paulus sluit sy opsomming oor die wapenrusting af met: “Doen dit alles biddend…” Hoe belangrik is gebed in die wapenrusting en watter effek het dit vir ons […]

Dress Up Afsluiting: Gebed


25 November 2018 Een van die beginsels wat die Bybel inhou, is die van saai en oes. Soms voel dit of ons saai en saai, maar nooit oes nie, en […]

Saai en Oes




4 November 2018 Die dryfkrag agter ons spandering is nie altyd ons nood nie, maar ons ontevredenheid met wat ons het. Ons word ontevrede wanneer ons bewus word van wat […]

Meer as net Syfers 4: Bewus en Ontevrede


28 Oktober 2018 Daar is baie dinge wat gesê word en opinies as dit kom by skuld, maar God het ook ʼn duidelike siening oor skuld. Indien ons leef as […]

Meer as Net Syfers 3: Uit die Rooi



21 Oktober 2018 Wat is die doelwit hoekom ons as Christene moet kyk na ons finansies? Wat is die EEN DING wat ons keuses en leefstyl moet bepaal? Wat is […]

Meer as Net Syfers 2: Die een Ding


14 Oktober 2018 Die wêreld waarin ons leef hou sekere syfers in persoonlike finansies dop en het sekere raad oor hoe jy dit moet aanpak. God hou egter ook hierdie […]

Meer as Net Syfers 1: Uit Balans


7 Oktober 2018 Hoe het Daniël dit reggekry om oor ʼn tydperk van 70 jaar te bly om kultuur te beïnvloed? Daniël het ʼn voortreflike gees en buitengewone bekwaamheid gehad […]

Daniël 5: Buitengewone Bekwaamheid



30 September 2018 Ons lewens is nie baie lank in die konteks van die ewigheid nie. Maar ons kan tog hierdie kort lewe gebruik om ʼn verskil te maak wat […]

Daniël 4: Waarskuwing vir Kort Lewens


16 September 2018 Kultuur gaan toetse oor ons pad bring om te bepaal waar ons getrouheid lê. Ten einde vir God te staan en te bly staan, het ons nodig […]

Daniël 3: Staan Sterk


9 September 2018 Indien ons wil staan in hierdie kultuur en n verskil maak, is dit belangrik dat ons die dilemma oor aanbidding in ons eie harte sal uitsorteer. Ons […]

Daniël 2: Die Dilemma oor Aanbidding



2 September 2018 Kultuur gaan verander en sal weer verander. Ons moet bewus wees hoe kultuur verander en wat dit te weeg bring vir ons as Christene. Hoe ons reageer […]

Daniël 1 – Verandering in Kultuur









15 Julie 2018 In die storie van Die Ryk Man en Lasarus word ons gekonfronteer met die vraag “Hoe gereed is jy?”. Die ryk man het baie gehad en het […]

Stories 3: Hoe Gereed is Jy?


1 Julie 2018 Hoe lief het jy regtig? In Jesus se gelykenis van die Barmhartige Samaritaan sien ons ‘n voorbeeld van hoe dit lyk om regtig ‘n naaste te wees […]

Stories 2: Hoe Lief Het Jy?