Ds Jacob Maree


19 November 2017 Download MP3

Nagmaal


5 November 2017 Genesis 50:26 Josef is dood toe hy honderd en tien jaar oud was. Hulle het hom gebalsem en hom daar in Egipte in ‘n kis gesit. Download […]

Van Dood na Vreugde









20 Augustus 2017 Johannes 17: 1-5 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: “Vader, die tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die […]

Die Everest van die Bybel 2


13 Augustus 2017 Johannes 17:1-5 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: “Vader, die tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die Seun […]

Die Everest van die Bybel 1




9 Julie 2017 Heb 11:7 Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy […]

Noag


25 Junie 2017 Heb 11:16 Maar hulle het na ‘n beter vaderland, dit is die hemelse, verlang. Daarom is God nie skaam om hulle God genoem te word nie; trouens, […]

Simson



18 Junie 2017 Johannes 15:15-16 Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want ‘n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende, omdat Ek alles […]

Saul en Dawid


4 Junie 2017 Johannes 1:43-51 Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!”Filippus was van […]

5. Gaan


26 Februarie 2017 Die sesde gebod teen moord, is baie wyer as net om iemand dood te maak. Dit spreek ons gesindheid van haat en vergelding aan asook ons woorde […]

Kies die lewe – 6de Gebod



12 Februarie 2017 Wanneer ons na die 4de gebod kyk, dan leer ons dat God nog altyd bedoel het dat ons moet werk, maar hy bou die sabbatsdag(rusdag) in om […]

Kies die Lewe – 4de gebod


5 Februarie 2017 ʼn Persoon se naam verteenwoordig daardie persoon se identiteit en reputasie en dieselfde geld ten opsigte van God. God wil hê dat ons Hom moet ken en […]

Kies die Lewe – 3de gebod





11 Desember 2016 Lukas 1-1-4 Daarom het ek dit ook goedgedink om self alles stap vir stap van voor af te ondersoek en die verhaal noukeurig in die regte volgorde […]

Blydskap in Vergifnis




23 Oktober 2016 Jou padjie is uitgekap… Is dit waar? Efesiërs 1:11 Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit vooruit al bestem het. […]

Ons God is Goed 6: God is in beheer


16 Oktober 2016 Het jy ‘n JA gesig of ‘n NEE gesig??? Johannes 1:16 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. Download MP3 Raamwerk

Ons God is Goed 5 : Genade op genade










18 Oktober 2015 In God se teenwoordigheid is waar ons lewe verander en waar ons meer en meer soos Jesus word. Dit is nodig dat ons oor en oor in […]

Word sterker 1: In Sy Teenwoordigheid



11 Oktober 2015 Download MP3

Lasarus


27 September 2015 Download MP3

Moses






23 Augustus 2015 Om ʼn Christen te wees en om ander mense te dien loop hand aan hand. Ons kan nie sê ons volg Jesus en is gehoorsaam aan Hom […]

Christen Ongelowige 5: Dien My