20 Januarie 2019 Voordat ons ons krag in God kan soek en voordat ons die wapenrusting kan aantrek, moet ons seker maak in watter weermag is ons. Vir wie veg […]
13 Januarie 2019 As Christene is on in ‘n stryd gewikkel teen die invloed van sonde in hierdie wêreld, en daarom rus God ons toe met seker wapens om veld […]
18 November 2018 Regdeur die Bybel is dit God se hart dat ons Hom eerste sal stel met ons hele lewe. Baie keer weet ons hierdie dinge, maar prakties hoe […]
18 November 2018 Ef 2:13 “Nou is julle een met Christus Jesus. Julle wat vroeër ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus.” Download […]
11 November 2018 Wat doen jy met jou ekstra geld? Ons dink nie dat ons ekstra geld het nie, maar hoe ons dit bestuur is ʼn goeie aanduiding van sekere […]
4 November 2018 Die dryfkrag agter ons spandering is nie altyd ons nood nie, maar ons ontevredenheid met wat ons het. Ons word ontevrede wanneer ons bewus word van wat […]
4 November 2018 Heb 13:21: “Mag God julle toerus met alles wat goed is, sodat julle Sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in ons tot stand bring […]
28 Oktober 2018 Daar is baie dinge wat gesê word en opinies as dit kom by skuld, maar God het ook ʼn duidelike siening oor skuld. Indien ons leef as […]
28 Oktober 2018 “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!” Joh 1:29 “Sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergifnes van sonde plaas […]
21 Oktober 2018 Wat is die doelwit hoekom ons as Christene moet kyk na ons finansies? Wat is die EEN DING wat ons keuses en leefstyl moet bepaal? Wat is […]
14 Oktober 2018 Die wêreld waarin ons leef hou sekere syfers in persoonlike finansies dop en het sekere raad oor hoe jy dit moet aanpak. God hou egter ook hierdie […]
14 Oktober 2018 Joh 7:37,38: ‘Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe […]
7 Oktober 2018 Hoe het Daniël dit reggekry om oor ʼn tydperk van 70 jaar te bly om kultuur te beïnvloed? Daniël het ʼn voortreflike gees en buitengewone bekwaamheid gehad […]
30 September 2018 Ons lewens is nie baie lank in die konteks van die ewigheid nie. Maar ons kan tog hierdie kort lewe gebruik om ʼn verskil te maak wat […]
23 September 2018 1 Joh 5:11-13: ‘Die getuienis behels dít: God het ons die ewige lewe gegee, en dié lewe is deur sy Seun. Wie die Seun het, het die […]
16 September 2018 Kultuur gaan toetse oor ons pad bring om te bepaal waar ons getrouheid lê. Ten einde vir God te staan en te bly staan, het ons nodig […]
9 September 2018 Indien ons wil staan in hierdie kultuur en n verskil maak, is dit belangrik dat ons die dilemma oor aanbidding in ons eie harte sal uitsorteer. Ons […]
2 September 2018 Kultuur gaan verander en sal weer verander. Ons moet bewus wees hoe kultuur verander en wat dit te weeg bring vir ons as Christene. Hoe ons reageer […]
Baie keer in gesprekke word daar kragwoorde of vuil taal gebruik, sonder dat die persoon eintlik besef wat hy of sy daarmee sê en bedoel. Vloekwoorde vorm deel van ‘n […]
“If you’re telling yourself you don’t deserve a second chance from God, remind yourself you didn’t deserve the first one either.” Louie Giglio Ek lees hierdie aanhaling van Louie Giglio […]
22 Julie 2018 Mense bemoedig mekaar baie keer met dinge wat God nooit gesê het nie en hierdie verkeerde waarhede kan maak dat ons aan valshede vashou. Met ander woorde, […]
“En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootse hiervan is die liefde!” 1 Korintiërs 13:13 praat vandag so met my. Uit die aard van ons Kerkkantoor […]
Twee weke terug het ek geskryf oor die potensiaal van sosiale media vir die uitbreiding van God se koninkryk, asook ‘n paar wenke oor hoe jy jou eie aanlyn teenwoordigheid […]
1 Julie 2018 Hoe lief het jy regtig? In Jesus se gelykenis van die Barmhartige Samaritaan sien ons ‘n voorbeeld van hoe dit lyk om regtig ‘n naaste te wees […]