Most Recent

Goddelike Seks

Mar 10, 2024    Petrie Spies

Hoe ons dink oor die huwelik het 'n invloed hoe ons verhoudings benader, maar ook hoe ons seks sien. God se begeerte vir ons huwelik is dat ons die hoogste vorm van intimiteit sal kan beleef waarvan seks 'n deel daarvan is. Hoe moet ons dit benader en wat is God se perspektief oor hierdie belangrike deel van die huwelik?