5 November 2017 2 Kor 5:18-20 Dit alles is die werk van God. Hy het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van die versoening toevertrou. […]
22 Oktober 2017 Daar is verskeie groot woorde in die Bybel wat iets verduidelik van wat dit beteken as ons Christene word. Hoe meer ons hierdie groot woorde kan verstaan, […]
17 September 2017 Daar is niks soos konflik in verhoudings wat maak dat ons nie vreugde ervaar nie. Paulus het duidelike beginsels neer gelê sodat ons wonderlike verhoudings kan hê […]
10 September 2017 Almal van ons het sekere doelwitte in ons lewe. Ons almal weet redelik wat ons wil hê en wat ons wil ervaar. Wat as die doelwitte wat […]
3 September 2017 Wat kan ons as Christene doen om meer vreugde te ervaar in ons lewe? Jesus wil tog hê dat ons blydskap volkome moet wees Download MP3 Raamwerk […]
9 Julie 2017 Heb 11:7 Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy […]
Hierdie kursus duur 6 weke Hierdie is ‘n splinternuwe kursus wat aangebied word deur Albert Oberholzer. Kom ontdek die dinamiese wisselwerking tussen jou brein se funksionering en die vernuwing van […]
Hierdie kursus duur 7 weke. Meesterlewe 2 is ‘n kursus wat voortbou op Meesterlewe 1 en jou wil leer hoe om in oorwinning te lewe as kind van God. Jy […]
Meesterlewe – 7 Weke Meesterlewe 1 is ‘n vereiste kursus vir lidmaatskap by ons gemeente en gaan elke kwartaal aangebied word deur Ds.Jaques Kilian. Dit is ‘n baie praktiese dissipelskap […]
Breaking Free – 12 weke Emmeren Calldo gaan hierdie uitstekende groeikursus van Beth Moore aan die hand van DVD’s fasiliteer. In hierdie kursus koppel Beth Moore elke koning wat gedurende […]
Die Verlore Seun se Verlore Broer Hierdie kursus word nie tans aangebied nie. In hierdie kursus leer jou hoe om van ‘n wettiese godsdiens oor te beweeg na ‘n lewende […]
Woman of Peace Hierdie kursus word nie tans aangebied nie. Hierdie verrykende kursus word aangebied vir alle vroue wat begeer dat hulle vrede nie meer sal afhang van hulle omstandighede […]
Bloemfontein Baptiste Kerk hou hierdie jaar ‘n uitgebreide Pinkster. Ons gaan verskeie dienste en aksies hê gedurende hierdie tyd met ‘n sterk klem op die tema van die Heilige Gees. […]