Preke

Beweeg die muis oor ‘n preek om die datum en ‘n kort beskrywing daarvan te sien.






29 November 2015 (Aand) In die Bybel word Jesus ‘n klomp verskillende name gegee. In Kerstyd hoor ons baie van die name in Jesaja 9. In hierdie preek kyk ons […]

Hy sal genoem word 1: Wonderbare Raadsman

















18 Oktober 2015 In God se teenwoordigheid is waar ons lewe verander en waar ons meer en meer soos Jesus word. Dit is nodig dat ons oor en oor in […]

Word sterker 1: In Sy Teenwoordigheid


11 Oktober 2015 Download MP3

Lasarus


Download MP3  4 Oktober 2015

Trots



27 September 2015 Jesus Christus verander lewens en wanneer ons Hom preek word mense gered en mense se lewens verander. Die Evangelie bly die beste nuus in hierdie wêreld en […]

Wenspel 5: Hoekom preek ons?


27 September 2015 Download MP3

Moses


20 September 2015 Hoekom sing ons in die kerk? Dit is duidelik in die Bybel dat sing ʼn belangrike deel is om God te eer. Ons het nodig om te […]

Wenspel 4: Hoekom sing ons?




13 September 2015 Hoekom neem ons elke week kollekte op? In hierdie preek verduidelik ons die hart agter ons wat geld gee en hoekom die Here dit belangrik ag dat […]

Wenspel 3: Hoekom gee ons?




6 September 2015 Hoekom hou ons elke week dienste? Vir wie is die kerk – Christene of is ongelowiges ook welkom. In hierdie preek verduidelik ons die hart van Jesus […]

Wenspel 2: Hoekom kom ons bymekaar?



30 Augustus 2015 Ons doop mense op ʼn gereelde basis tydens ons dienste. Hoekom word hierdie mense gedoop? Wat sê die Bybel oor doop? Hoekom is dit belangrik? In hierdie […]

Wenspel 1: Draadsitters – Hoekom doop ons?




23 Augustus 2015 Om ʼn Christen te wees en om ander mense te dien loop hand aan hand. Ons kan nie sê ons volg Jesus en is gehoorsaam aan Hom […]

Christen Ongelowige 5: Dien My




16 Augustus 2015 In die Bybel sien ons nie die konsep van ʼn lone ranger Christen nie. Ons kan nie alleen deur die lewe gaan nie. Ons as Christene het […]

Christen Ongelowige 4: Lone Ranger






2 Augustus 2015 Die natuurlike uitvloei van ‘n egte verhouding met God, is konstante verandering in mens se lewe. Petrie verduidelik hierdie konsep, en vergelyk die lewe van ‘n Christen […]

Christen Ongelowige Week 2: Geen Verandering














14 Junie 2015 Wil jy suksesvol wees? Aan wie se standaarde wil jy suksesvol wees? Volgens die Bybel beteken sukses om te weet wat die Bybel sê en te doen […]

Hoe om suksesvol te wees