Preke

Beweeg die muis oor ‘n preek om die datum en ‘n kort beskrywing daarvan te sien.


15 Januarie 2017 Almal het al foute gemaak in hulle lewe en die foute bring ons waar ons nou is. Niemand kan teruggaan in hulle lewe om die foute te […]

Moses – Ds Petrie Spies



8 Januarie 2017 Jos 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by […]

Josua – Ds Petrie Spies



1 Januarie 2017 Ef 2:8 – 10 For it is by grace you have been saved, through faith—and this is not from yourselves, it is the gift of God— not […]

Nuwejaarsdag


25 Desember 2016 Lukas 1:30 -33 Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. Jy sal swanger word en ‘n seun […]

Kersdag




11 Desember 2016 Lukas 1-1-4 Daarom het ek dit ook goedgedink om self alles stap vir stap van voor af te ondersoek en die verhaal noukeurig in die regte volgorde […]

Blydskap in Vergifnis






20 November 2016 Joh 8:12 Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis […]

5. Ek is die LIG vir die wêreld


13 November 2016 1 Johannes 3: 1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die […]

Ons God is Goed 9: Hy is ons Vader




6 November 2016 Heb 10:23 Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. Download MP3 Raamwerk

Ons God is Goed 8: Hy is getrou


6 November 2016 As ons besef wie is EK IS, dan kan ons beter besef wie is ons en wat is ons identiteit. Jesus is die Brood wat lewe gee […]

3. Ek is Die Brood van Lewe



30 Oktober 2016 1 Pet 1:15 Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Download MP3 Raamwerk

Ons God is Goed 7: Hy is Heilig


30 Oktober 2016 Jesus is die Goeie Herder en Hy lê sy lewe vir ons neer sodat ons Hom kan volg en Hom kan leer ken. Ons moet die vraag […]

2. Ek is Die Goeie Herder


23 Oktober 2016 Soms wonder hoekom doen Jesus nie iets aan “dit” nie. Dit verskil van persoon tot persoon, maar Jesus is die lewe en Jesus is die opstanding en […]

1. Ek is Opstanding en Lewe



23 Oktober 2016 Jou padjie is uitgekap… Is dit waar? Efesiërs 1:11 Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit vooruit al bestem het. […]

Ons God is Goed 6: God is in beheer


16 Oktober 2016 Het jy ‘n JA gesig of ‘n NEE gesig??? Johannes 1:16 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. Download MP3 Raamwerk

Ons God is Goed 5 : Genade op genade




9 Oktober 2016 Dit voel soms asof almal sê hulle glo, maar hulle lewe wys niks van dit nie. Jakobus verduidelik vir ons wat is regte geloof en hoe lyk […]

Jakobus Praktiese Geloof 3: Geloof


2 Oktober 2016 Lukas 14:28 “Wie van julle wat ‘n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om […]

Gerrit van Zyl – Karoo to Coast




25 September 2016 Jak 1:17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos […]

Ons God is Goed 4: Hy verander nooit nie


18 September 2016 Hierdie boodskap verduidelik hoe ons die krag van Here op 13 verskillende maniere kan ervaar. Jesaja 40:30 en 31: Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat,selfs manne […]

Ons God is Goed 3: Die Krag van die Here


18 September 2016 Jakobus 4:1-10 Wanneer ons Jesus volg, moet ons meer en meer soos Hy word in hoe ons dink en hoe ons optree. Konflik is die resultaat van […]

Jakobus Praktiese geloof 1





4 September 2016 Gewoonlik wanneer mense hulleself in oorweldigende omstandighede bevind, is dit vir hulle maklik om te bid en die Here te vra vir hulp. Maar wat sal gebeur […]

Oorweldig 4 – Groter storie




28 Augustus 2016 Wanneer ons in oorweldigende omstandighede is, begin ons baie keer twyfel aan die liefde wat God vir ons het. Ons moet besef dat God se liefde vir […]

Oorweldig 3 – Die Liefde van God


21 Augustus 2016 Johannes 10:10 ‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. Download MP3 Raamwerk

Ankers 2: Wen ‘n Goue medalje!



21 Augustus 2016 Oorweldig jou omstandighed jou soms? Daniel 3: 16Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons ag dit nie nodig om u hierop te antwoord nie. 17Die […]

Oorweldig 2 – Identiteit en Voorneme


14 Augustus 2016 Matt7:24 Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met ‘n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Download […]

Wat Is jou ANKER?


14 Augustus 2016 Oorweldig jou omstandighed jou soms? Hoe dink God oor jou binne in jou omstandighede? Hand 16:25 Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en […]

Oorweldig 1 – OMSTANDIGHEDE



7 Augustus 2016 Lukas 19:1-10 4Hy hardloop toe vooruit en klim in ‘n wildevyeboom om Jesus te kan sien, want Hy sou daar verbygaan. Download MP3 Raamwerk

In die Voetstappe van Jesus 7


Jesus het gesê die opsomming van die Bybel en ʼn verhouding met Hom, is om God met alles in ons lief te hê en ander mense soos onsself. Indien ons […]

Fokus Week 3


31 Julie 2016 Lukas 10:25-37 – 27: Hy antwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag […]

Vlenter Mens- Wil jou moed op gee



31 Julie 2016 Matt 28:18 – Then Jesus came to them and said, “All authority in heaven and on earth has been given to me”. Download MP3 Raamwerk

Fokus/Visie Week 2



24 Julie 2016 2 Tim 2:4 No soldier gets entangled in civilian pursuits, since his aim is to please the one who enlisted him.(ESV) Download MP3 Raamwerk

Fokus/Visie – Week 1





3 Julie 2016 Vir die meeste Christene is die basis label van hulle identiteit: SONDAAR – omdat ons sondig, meer sondig as wat ons wil en nie ophou sonde nie. […]

Labels 3: Heilig



26 Junie 2016 Maak nie saak dat iemand jou nie in die verlede gekies het nie of jou verwerp het nie. Dit is nie ‘n label wat jy hoef saam […]

Labels 2: Gekies


19 Junie 2016 Ps 23:1-6 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2Hy laat my rus in groen weivelde.Hy bring my by waters waar daar vrede is. […]

Name van God – Jehovah Roeh


19 Junie 2016 Ons almal word op een of ander manier gedefinieer – of deur onsself of deur ander. Ons as Christene moet weet dat wat God oor ons sê […]

Labels 1: Kind



19 Junie 2016 Gen 22:14 Toe noem Abraham die plek: “Die Here voorsien.” Daar word nou nog gesê: “Op die berg van die Here word voorsien. Download MP3

Abraham en Isak – Jehovah jireh


12 Junie 2016 Johannes 13:34 Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal […]

BOLD 4: Bold Gemors