Preke

Beweeg die muis oor ‘n preek om die datum en ‘n kort beskrywing daarvan te sien.



14 Januarie 2018 Ons almal kyk na die lewe deur sekere lense. Hierdie lense is die gevolg van verskeie dinge in ons lewe en verlede. As ons as Christene sterker […]

Sterker 4


7 Januarie 2018 Deel van goeie karakter is om die waarheid te praat. God praat nie altyd, slegs, net die waarheid nie – Hy is waarheid. As ons sterker wil […]

Sterker 3



31 Desember 2017 Almal van ons het geloof. Niemand het geen geloof nie. Ons plaas vertroue of geloof in allerlei dinge. Die vraag wat ons onsself moet afvra is, in […]

Sterker 2


31 Desember 2017 Ons almal is besig om ʼn storie te skryf. Ons verlede en hede en toekoms is aan mekaar verbind en ons kan dit nie skei nie. As […]

Sterker 1


03 Desember 2017 Ds. Jacob Maree se boodskap tydens die 2017 Kerssangdiens. Download MP3

Kerssangdiens Boodskap



26 November 2017 Christene moet anders optree en n ander omgewing en atmosfeer skep. Ons moet n voorbeeld wees van wat dit beteken om mense met respek en eer te […]

Vrygewig 3: Eer en Respek


19 November 2017 “Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” 1 Tessalonisense 5:18 Download MP3 Raamwerk

Vrygewig 2: Dankbaarheid


19 November 2017 Download MP3

Nagmaal



12 November 2017 “Praat mekaar moed in en versterk mekaar…” 1 Tessalonisense 5:11 Download MP3 Raamwerk

Vrygewig 1: Bemoediging


5 November 2017 Genesis 50:26 Josef is dood toe hy honderd en tien jaar oud was. Hulle het hom gebalsem en hom daar in Egipte in ‘n kis gesit. Download […]

Van Dood na Vreugde


5 November 2017 2 Kor 5:18-20 Dit alles is die werk van God. Hy het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van die versoening toevertrou. […]

CHRISTIANESE 4: Burgerskap



29 Oktober 2017 Titus 2:11-12 Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te […]

CHRISTIANESE 3: Losgekoop


22 Oktober 2017 Daar is verskeie groot woorde in die Bybel wat iets verduidelik van wat dit beteken as ons Christene word. Hoe meer ons hierdie groot woorde kan verstaan, […]

CHRISTIANESE 2: Vrygespreek




15 Oktober 2017 Daar is verskeie groot woorde in die Bybel wat iets verduidelik van wat dit beteken as ons Christene word. Hoe meer ons hierdie groot woorde kan verstaan, […]

CHRISTIANESE 1: Wedergeboorte


8 Oktober 2017 Fil 4:6-7 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede […]

Vreugde 6: Minder stres


1 Oktober 2017 Fil 3:12-14 Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne […]

Vreugde 5: In die Verhouding




24 September 2017 Daar lê ʼn diep vreugde daarin om deur God verander te word en deur God gebruik te word, maar tog is daar baie Christene wat dit nie […]

Vreugde 4: Dieper uitwerking





17 September 2017 Daar is niks soos konflik in verhoudings wat maak dat ons nie vreugde ervaar nie. Paulus het duidelike beginsels neer gelê sodat ons wonderlike verhoudings kan hê […]

Vreugde 3: Regte gesindheid




10 September 2017 Almal van ons het sekere doelwitte in ons lewe. Ons almal weet redelik wat ons wil hê en wat ons wil ervaar. Wat as die doelwitte wat […]

Vreugde 2: In die werk van die Here



3 September 2017 Wat kan ons as Christene doen om meer vreugde te ervaar in ons lewe? Jesus wil tog hê dat ons blydskap volkome moet wees Download MP3 Raamwerk […]

Vreugde 1 – Oorvloedige Liefde





20 Augustus 2017 Johannes 17: 1-5 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: “Vader, die tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die […]

Die Everest van die Bybel 2



20 Augustus 2017 Gal 6:3-9 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die […]

Floreer 3. Hoe wag ek?


13 Augustus 2017 Johannes 17:1-5 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: “Vader, die tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die Seun […]

Die Everest van die Bybel 1


13 Augustus 2017 Hoe floreer ʼn mens in jou huidige lewe en lewensfase ten spyte van wat die wêreld en mense sê… Download MP3 Raamwerk

Floreer 2. Leuens en Vrese



6 Augustus 2017 Hoe floreer ʼn mens in jou huidige lewe en lewensfase ten spyte van wat die wêreld en mense sê… Download MP3 Raamwerk

Floreer 1



30 Julie 2017 Ester 4:14 As jy nóú swyg en daar kom van ‘n ander kant af uitkoms en redding vir die Jode, sal jy en jou familie omkom. Wie […]

Ester – Van niks tot iets



30 Julie 2017 Dinge werk nie altyd soos ons droom of beplan nie weens verskeie redes waaroor ons nie altyd beheer het nie. Ons het egter ʼn keuse oor hoe […]

Dawid en sy verpletterde drome


23 Julie 2017 Wat ons doen met die invloed en outoriteit wat in ons hande geplaas word, stel baie keer ten toon wie ons werklik is. Wat maak jy met […]

Benut jou Invloed


16 Julie 2017 Wanneer ons te nagekom is of seergemaak is, voel dit reg om die persoon “terug te kry”. Maar deur dit te doen is ons eintlik op dieselfde […]

Vertel ʼn Ander Storie



9 Julie 2017 Heb 11:7 Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy […]

Noag


2 Julie 2017 Ps 9:10 Vir die mens wat in gevaar verkeer,is die Here ‘n toevlug,’n skuilplek in tye van nood. Raamwerk Download MP3

Vertoue teenspyte van vrees


25 Junie 2017 Ps 25:5 Teach me to live according to your truth,for you are my God, who saves me. I always trust in you. Raamwerk Download MP3

Waarin plaas jy jou Hoop?



25 Junie 2017 Heb 11:16 Maar hulle het na ‘n beter vaderland, dit is die hemelse, verlang. Daarom is God nie skaam om hulle God genoem te word nie; trouens, […]

Simson


18 Junie 2017 Johannes 15:15-16 Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want ‘n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende, omdat Ek alles […]

Saul en Dawid


11 Junie 2017 Jesus het gesê ons moet Hom liefhê met ons hele hart, ons hele siel, met ons hele verstand en AL ONS KRAG. Ons geloof moet oorgaan in […]

Doen wat Jesus sê



4 Junie 2017 Johannes 1:43-51 Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!”Filippus was van […]

5. Gaan


28 Mei 2017 Rom 8:29 Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie […]

4. Groei


21 Mei 2017 Acts 2:42 They were continually and faithfully devoting themselves to the instruction of the apostles, and to fellowship, to #Lit the breaking of bread.eating meals together and […]

3. Lewe saam met mekaar



14 Mei 2017 Johannes 4:23-24 Maar daar kom ‘n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die […]

2. Gee


7 Mei 2017 Efesiërs 4:12-13 Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus. So sal ons […]

1. Waarom is ons hier?