26 Februarie 2017 Die sesde gebod teen moord, is baie wyer as net om iemand dood te maak. Dit spreek ons gesindheid van haat en vergelding aan asook ons woorde […]
19 Februarie 2017 Die Bybel maak dit duidelik dat alle gesag wat oor ons is van die Here kom en Hy begin die gedeelte in die Tien Gebooie wat handel […]
12 Februarie 2017 Wanneer ons na die 4de gebod kyk, dan leer ons dat God nog altyd bedoel het dat ons moet werk, maar hy bou die sabbatsdag(rusdag) in om […]
5 Februarie 2017 ʼn Persoon se naam verteenwoordig daardie persoon se identiteit en reputasie en dieselfde geld ten opsigte van God. God wil hê dat ons Hom moet ken en […]
29 Januarie 2017 Die tweede gebod maak dit duidelik dat ons nie ʼn afbeelding van God moet maak en aanbid nie. Iets fisies kan nie die wese van God omskryf […]
22 Januarie 2017 Hoekom wil God alleen gedien word? Wat beteken dit om God eerste in jou lewe te stel? Is Hy werklik die eerste en enigste God in jou […]