Jakobus

Die boek Jakobus word soms genoem die “Spreuke van die Nuwe Testament” en herinner Christene hoe om prakties hulle geloof uit te leef. In hierdie reeks kyk ons na verskillende aspekte wat Jakobus noen nodig is om volwasse te word in ons geloof en hoe om met egtheid en wysheid ons geloof prakties uit te leef.



9 Oktober 2016 Dit voel soms asof almal sê hulle glo, maar hulle lewe wys niks van dit nie. Jakobus verduidelik vir ons wat is regte geloof en hoe lyk […]

Jakobus Praktiese Geloof 3: Geloof




18 September 2016 Jakobus 4:1-10 Wanneer ons Jesus volg, moet ons meer en meer soos Hy word in hoe ons dink en hoe ons optree. Konflik is die resultaat van […]

Jakobus Praktiese geloof 1