Blog


Die reën val saggies op my kar se ruit en die dankbaarheid vir die Gewer van hierdie wonderlike bederf omvou my vanoggend en vertroetel en voed my dors siel. “Here”, […]

Genade Reën


2 Korintiërs 12:8 sê; “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek liewer oor my swakhede roem, sodat […]

Oorwinning Gewaarborg


Vandag se kuberkinders word in ‘n kitswêreld groot waar daar baie meer kennis tot hul beskikking is as dertig jaar terug. Ek verstom my altyd aan die manier waarop kinders, […]

Kinderbediening in ‘n Kitswêreld



Verlede week het ek verduidelik hoekom dit belangrik is om jou Bybel te lees, maar dit help nie ons weet net dat dit belangrik is nie, ons moet ook weet […]

Hoe om jou Bybel te lees


In die Christelike lewe is daar verskeie geestelike dissiplines wat ons op ʼn plek bring waar die Heilige Gees ons kan verander om meer en meer soos Jesus te word. […]

Hoekom is Dit Belangrik om Bybel te Lees?


Hoekom sing ons in die kerk? Musiek is die taal van die hart.  Musiek maak emosies binne-in jou los en die woorde wat ons sing het krag.  Wanneer mense hulle […]

Hoekom sing ons?




“Gracious (kind, merciful and giving favour) to you”. Amplified“ Die afgelope tyd dink ek so baie aan genade. Dalk is dit omdat ek met my groen genade-kar ry terwyl my […]

Genade


“Hannah prayed, and said; My heart exults and triumphs in the Lord; There is none holy like the Lord, there is none besides You; there is no Rock like our […]

Kom Sit by Sy Voete



“Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie. Maar ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een […]

Trek Jou Dansklere Aan!


“Daniël het gesê: “Mag die Naam van God altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en die mag behoort, Hy wat tye en omstandighede verander, wat konings afsit en […]

Daniël het Gesê…


  A good character is the best tombstone. Those who loved you and were helped by you will remember you when forget-me-nots have withered. Carve your name on hearts, not […]

Voetspore