John


11 November 2018 Wat doen jy met jou ekstra geld? Ons dink nie dat ons ekstra geld het nie, maar hoe ons dit bestuur is ʼn goeie aanduiding van sekere […]

Meer as net Syfers 5: Meer as Genoeg


11 November 2018 Ef 3:20 “Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, aan Hom […]

Hoe Lewe Mens Saam met die Here 2


4 November 2018 Die dryfkrag agter ons spandering is nie altyd ons nood nie, maar ons ontevredenheid met wat ons het. Ons word ontevrede wanneer ons bewus word van wat […]

Meer as net Syfers 4: Bewus en Ontevrede



4 November 2018 Heb 13:21: “Mag God julle toerus met alles wat goed is, sodat julle Sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in ons tot stand bring […]

Hoe Lewe Mens Saam met die Here? 1


28 Oktober 2018 Daar is baie dinge wat gesê word en opinies as dit kom by skuld, maar God het ook ʼn duidelike siening oor skuld. Indien ons leef as […]

Meer as Net Syfers 3: Uit die Rooi


28 Oktober 2018 “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!” Joh 1:29 “Sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergifnes van sonde plaas […]

Die Grootste Bloedskenker



21 Oktober 2018 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees […]

Efesiërs 1:3: Vader, Seun en Gees


21 Oktober 2018 Wat is die doelwit hoekom ons as Christene moet kyk na ons finansies? Wat is die EEN DING wat ons keuses en leefstyl moet bepaal? Wat is […]

Meer as Net Syfers 2: Die een Ding


14 Oktober 2018 Die wêreld waarin ons leef hou sekere syfers in persoonlike finansies dop en het sekere raad oor hoe jy dit moet aanpak. God hou egter ook hierdie […]

Meer as Net Syfers 1: Uit Balans



14 Oktober 2018 Joh 7:37,38: ‘Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe […]

Weet en Doen 7


7 Oktober 2018 Hoe het Daniël dit reggekry om oor ʼn tydperk van 70 jaar te bly om kultuur te beïnvloed? Daniël het ʼn voortreflike gees en buitengewone bekwaamheid gehad […]

Daniël 5: Buitengewone Bekwaamheid


30 September 2018 Ons lewens is nie baie lank in die konteks van die ewigheid nie. Maar ons kan tog hierdie kort lewe gebruik om ʼn verskil te maak wat […]

Daniël 4: Waarskuwing vir Kort Lewens



23 September 2018 1 Joh 5:11-13: ‘Die getuienis behels dít: God het ons die ewige lewe gegee, en dié lewe is deur sy Seun. Wie die Seun het, het die […]

Waaroor Predikante Behoort te Preek 6


16 September 2018 Kultuur gaan toetse oor ons pad bring om te bepaal waar ons getrouheid lê. Ten einde vir God te staan en te bly staan, het ons nodig […]

Daniël 3: Staan Sterk


Lees hoofstuk 6 Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle […]

Efesiërs 6



Lees hoofstuk 5. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ‘n offergawe gegee het, ja, ‘n offer wat vir God aanneemlik was. […]

Efesiërs 5


Lees hoofstuk 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat […]

Efesiërs 4


Lees hoofstuk 3 Twee behoeftes wat alle mense deel, maak nie saak wat die ouderdom, geslag of kultuur is nie, is om liefde te ontvang en aanvaar te word. Omtrent […]

Efesiërs 3



Lees hoofstuk 2 Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. Efesiërs 2:19 […]

Efesiërs 2


Lees hoofstuk 1. Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God, wat Hy in al sy wysheid en […]

Efesiërs 1


9 September 2018 Indien ons wil staan in hierdie kultuur en n verskil maak, is dit belangrik dat ons die dilemma oor aanbidding in ons eie harte sal uitsorteer. Ons […]

Daniël 2: Die Dilemma oor Aanbidding




2 September 2018 Kultuur gaan verander en sal weer verander. Ons moet bewus wees hoe kultuur verander en wat dit te weeg bring vir ons as Christene. Hoe ons reageer […]

Daniël 1 – Verandering in Kultuur


2 September 2018 Mark 10:45: ‘Die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys […]

Waaroor Predikante Behoort te Preek





As klein dogterjie onthou ek so goed hoe my oupa Jannie in die kerk baie hard gesing het.  Boonop was hy ‘n lang man en het uitgestaan bo die res. […]

Sing Voluit




Baie keer in gesprekke word daar kragwoorde of vuil taal gebruik, sonder dat die persoon eintlik besef wat hy of sy daarmee sê en bedoel. Vloekwoorde vorm deel van ‘n […]

Wat sê die Bybel oor Vuil Taal?









“If you’re telling yourself you don’t deserve a second chance from God, remind yourself you didn’t deserve the first one either.” Louie Giglio Ek lees hierdie aanhaling van Louie Giglio […]

Tweede Kanse




22 Julie 2018 “Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word”. – Matteus 5:9 Download MP3 Raamwerk

Die Geseëndes 7: Die Vredemakers






“En nou:  geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootse hiervan is die liefde!” 1 Korintiërs 13:13 praat vandag so met my. Uit die aard van ons Kerkkantoor […]

Gebroke


8 Julie 2018 “Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.” – Matteus 5:7 Download MP3 Raamwerk

Die Geseëndes 5: Die Barmhartiges



Twee weke terug het ek geskryf oor die potensiaal van sosiale media vir die uitbreiding van God se koninkryk, asook ‘n paar wenke oor hoe jy jou eie aanlyn teenwoordigheid […]

Jou Kind en Sosiale Media


1 Julie 2018 Hoe lief het jy regtig? In Jesus se gelykenis van die Barmhartige Samaritaan sien ons ‘n voorbeeld van hoe dit lyk om regtig ‘n naaste te wees […]

Stories 2: Hoe Lief Het Jy?


Joh 10:10 ‘ n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. Wat is oorvloed lewe?  Is […]

Oorvloed Lewe



24 Junie 2018 Hoe betroubaar is jy met dit wat God aan jou leen? God het aan elke persoon iets gegee – geleenthede, verhoudings, invloed, talente, mense, geld – om […]

Stories 1: Hoe Betroubaar is Jy?


Sosiale media is deel van ons daaglikse lewe.  Vir baie van ons beslaan dit daardie paar minute tussen wakker word en opstaan, selfs voor daardie broodnodige koppie koffie.  Vir party […]

Christen in ‘n Aanlyn Wêreld


17 Junie 2018 Ons word baie gekonfronteer met leuens oor wie God die Vader is. Die enigste manier om ʼn leuen verkeerd te bewys is deur waarheid op die leuen […]

Ons Vader



  “Voor die troon was dit of daar ’n see van glas was, glad en stil. Dit het my laat besef dat niks van Satan se bose onrustigheid God se […]

Die Storm-Temmer


10 Junie 2018 Wat is nodig vir Jesus om n wonderwerk te doen? In hierdie wonderwerk wat in al 4 die Evangelies neergeskryf is, kan ons sekere bestandele sien van […]

Wonderwerk