Dress Up 6: Swaard van die Gees


10 Maart 2019

Die Woord van God is vir ons gegee om ons toe te rus vir elke taak wat ons moet doen. Dit is ook die laaste deel van die wapenrusting wat dien as ʼn verdedigings en aanvallende wapen. In hierdie sessie leer ons prakties hoe om hierdie swaard te gebruik.

Efesiërs 6:17