Vreugde 2: In die werk van die Here


10 September 2017

Almal van ons het sekere doelwitte in ons lewe. Ons almal weet redelik wat ons wil hê en wat ons wil ervaar. Wat as die doelwitte wat jy het nie die grootste moontlike vreugde kan bring nie? Wat gebeur as omstandighede nie saamspeel met wat jou doelwitte in die lewe is nie? Paulus het een groot doelwit gehad wat gemaak het dat hy nog steeds vreugde in slegte omstandighede kon ervaar.

Download MP3
Raamwerk