Benut jou Invloed


23 Julie 2017

Wat ons doen met die invloed en outoriteit wat in ons hande geplaas word, stel baie keer ten toon wie ons werklik is. Wat maak jy met die invloed in jou lewe? Vir wie benut jy die invloed in jou lewe? Jesus het ʼn duidelike opdrag vir sy volgelinge.

Download MP3