Vertel ʼn Ander Storie


16 Julie 2017

Wanneer ons te nagekom is of seergemaak is, voel dit reg om die persoon “terug te kry”. Maar deur dit te doen is ons eintlik op dieselfde voet as die persoon vir wie ons kwaad is en bereik ons nie veel nie. Maar Jesus het ʼn beter voorstel.

Download MP3