Moses – Ds Petrie Spies


15 Januarie 2017
Almal het al foute gemaak in hulle lewe en die foute bring ons waar ons nou is. Niemand kan teruggaan in hulle lewe om die foute te verander nie, maar saam met God kan ons weer begin. God het ʼn tyd en ʼn plek en stir drome in ons hart vir ʼn tyd soos nou. Ontdek die vyande wat keer dat jy weer begin en die vriende wat help dat jy weer begin.

As gevolg van tegniese probleme het ons nie beeld gehad met die preek nie. Laai gerus die audio in mp3 af.

Download MP3