Niemand beter as Jesus – Ds Jacob Maree


18 Desember 2016

Johannes 1:1 – 3 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie ‘n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie

Download MP3