4. Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe


13 November 2016
Wanneer jy ʼn roete beplan begin jy gewoonlik met waarheen jy op pad is en waar jy op die oomblik is. Dan beplan jy ʼn roete daarvolgens. Baie mense het groot drome vir hulle lewe, huwelik, besigheid en selfs kinders grootmaak, maar Jesus maak dit duidelik dat Hy nie net ʼn pad kom aanwys het om by ʼn plek te kom waar ons God kan eer nie, maar dat Hy wel die pad daarheen is.
Joh 14:6 “Ek is die weg en die waarheid en die lewe”

Download MP3

Raamwerk