2. Ek is Die Goeie Herder


30 Oktober 2016

Jesus is die Goeie Herder en Hy lê sy lewe vir ons neer sodat ons Hom kan volg en Hom kan leer ken. Ons moet die vraag vra of verteenwoordig ons die Goeie Herder. Waar is ons herder vir iemand? Waar lei ons iemand?

Joh 10:11 “Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Download MP3

Raamwerk