Jakobus Praktiese Geloof 4: Beweeg vorentoe


16 Oktober 2016
Voel dit soms asof jy net nie vorentoe gaan saam met die Here nie? Voel dit soms asof jou geloofslewe stilstaan? Miskien is van dit te doen met hoe ons sekere situasies in ons lewe hanteer en sekere beginsels wat ons ignoreer soos uiteengesit in Jakobus 5.

Download MP3
Raamwerk