Jakobus Praktiese Geloof 3: Geloof


9 Oktober 2016
Dit voel soms asof almal sê hulle glo, maar hulle lewe wys niks van dit nie. Jakobus verduidelik vir ons wat is regte geloof en hoe lyk dit prakties en verduidelik ook wat geloof nie is nie. Het die geloof waaraan jy vashou waarde en substansie? Jakobus 2 gee ʼn duidelike raamwerk waarteen ons onsself kan meet.

Download MP3