Jakobus Praktiese geloof 2: Beheer jou tong


25 September 2016
Woorde het die krag om ons lewens en die lewens van die mense rondom ons te verander. Jakobus maak dit duidelik dat die beheer van ons tong en ons geestelike volwassenheid loop hand aan hand. Hoe kan ek my tong beter beheer? Hoekom moet ek kyk wat ek sê?

Download MP3
Raamwerk