Ons God is Goed 3: Die Krag van die Here


18 September 2016
Hierdie boodskap verduidelik hoe ons die krag van Here op 13 verskillende maniere kan ervaar.
Jesaja 40:30 en 31: Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat,selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.
Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.\

Download MP3
Raamwerk