Jakobus Praktiese geloof 1


18 September 2016
Jakobus 4:1-10
Wanneer ons Jesus volg, moet ons meer en meer soos Hy word in hoe ons dink en hoe ons
optree. Konflik is die resultaat van iets groters van wat aan ons binnekant aangaan. Die boodskap gaan oor selfsug en Trots

Download MP3
Raamwerk