Ons God is Goed 2: God is Alomteenwoordig


11 September 2016

Het jy al ooit gewonder waar is God, help God my, is God by my of sukkel ek voort op my eie? Met die preek fokus ons op God wat Alomteenwoordig is.

Jeremia 23:23-24:  “Ek is nie ‘n God wat net naby is nie, sê die Here, Ek is ‘n God wat ook ver weg is.  Niemand kan in ‘n geheime plek wegkruip sonder dat Ek hom sien nie, sê die Here.  Ek is oral in die hemel en op die aarde, sê die Here.”

Download MP3
Raamwerk