Oorweldig 4 – Groter storie


4 September 2016
Gewoonlik wanneer mense hulleself in oorweldigende omstandighede bevind, is dit vir hulle maklik om te bid en die Here te vra vir hulp. Maar wat sal gebeur as ons besef dat ons karakters in ʼn groter storie is en dat die storie nie eintlik oor ons gaan nie – hoe sal dit ons gebede beïnvloed en hoe sal dit maak hoe ons na ons omstandighede kyk?

Download MP3
Raamwerk