Oorweldig 3 – Die Liefde van God


28 Augustus 2016
Wanneer ons in oorweldigende omstandighede is, begin ons baie keer twyfel aan die liefde wat God vir ons het. Ons moet besef dat God se liefde vir ons gebaseer is op wie Hy is en nie wie ons is of ons omstandighede of foute nie. Johannes, die een vir wie Jesus lief was, het dit geleer.
Rom 8:38+39 For I am sure that neither death nor life, nor angels nor rulers, nor things present nor things to come, nor powers, nor height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate us from the love of God in Christ Jesus our Lord.

Download MP3
Raamwerk