Oorweldig 2 – Identiteit en Voorneme


21 Augustus 2016
Oorweldig jou omstandighed jou soms?
Daniel 3: 16Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons ag dit nie nodig om u hierop te antwoord nie. 17Die God wat ons aanbid, kán ons uit die vuur red. Hy sal ons uit u mag bevry, U Majesteit. 18En selfs al red Hy ons nie, U Majesteit, sal ons nie u gode vereer nie. Ons sal nie die goue beeld wat u gemaak het, aanbid nie.”

Download MP3
Raamwerk