Fokus Week 3


Jesus het gesê die opsomming van die Bybel en ʼn verhouding met Hom, is om God met alles in ons lief te hê en ander mense soos onsself. Indien ons ʼn lewe wil leef wat God eer en mense trek na Hom toe, is dit belangrik dat ons sal FOKUS op hiérdie opdrag van Jesus en sal evalueer hoe ons tans in die toepassing daarvan vaar.

7 Augustus 2016

Download MP3
Raamwerk