Labels 3: Heilig


3 Julie 2016
Vir die meeste Christene is die basis label van hulle identiteit: SONDAAR – omdat ons sondig, meer sondig as wat ons wil en nie ophou sonde nie. God sien ons identiteit nie vanuit ons optrede nie, maar vanuit ons posisie in Christus en die basis label wat Hy vir ons gee is, HEILIG.

Download MP3