Labels 2: Gekies


26 Junie 2016
Maak nie saak dat iemand jou nie in die verlede gekies het nie of jou verwerp het nie. Dit is nie ‘n label wat jy hoef saam te dra nie want in Jesus het God jou gekies.

Download MP3