Pinkster


Bloemfontein Baptiste Kerk hou hierdie jaar ‘n uitgebreide Pinkster. Ons gaan verskeie dienste en aksies hê gedurende hierdie tyd met ‘n sterk klem op die tema van die Heilige Gees. Ons wil jou graag nooi om deel te wees van hierdie Pinkster en om van die dienste by te woon. Die datums en tye van die dienste is soos volg:

Donderdag,                            5 Mei       Hemelvaartdiens 18:30
Saterdag,                               7 Mei      “Prayerwalk” 08:00 by die kerk
Sondag,                                  8 Mei       Pinksterdienste 08:30, 10:15 en 18:30
Dinsdag-Donderdag, 10 – 12 Mei       Pinksterdienste 18:30 (Timoteussaal)
Saterdag,                               14 Mei      “Prayerwalk” 08:00 by die kerk
Sondag,                                15 Mei      Pinksterdiens en Nagmaal 08:30, 10:15 en 18:30