Wenspel 2: Hoekom kom ons bymekaar?


6 September 2015

Hoekom hou ons elke week dienste? Vir wie is die kerk – Christene of is ongelowiges ook welkom. In hierdie preek verduidelik ons die hart van Jesus en hoekom dit belangrik is dat ons ook ons eie hart instel en verander om in lyn met Jesus se hart en benadering te kom.

Download MP3

Download Raamwerk