Christen Ongelowige 4: Lone Ranger


16 Augustus 2015

In die Bybel sien ons nie die konsep van ʼn lone ranger Christen nie. Ons kan nie alleen deur die lewe gaan nie. Ons as Christene het ander Christene om ons nodig wat kan inspreek in ons lewe. As ons onsself verwyder van ander Christene gaan ons kort voor lank ook afdwaal in ons geloof.

Download MP3

Download Raamwerk